Genesis 11:15-17 Afrikaans 1983 (AFR83)

15. Selag het na die geboorte van Heber nog 403 jaar geleef en het seuns en dogters gehad.

16. Toe Heber 34 was, het hy die vader geword van Peleg.

17. Heber het na die geboorte van Peleg nog 430 jaar geleef en het seuns en dogters gehad.

Genesis 11