Genesis 10:10-13 Afrikaans 1983 (AFR83)

10. Nimrod se koninkryk het begin by Babel, Erek, Akkad en Kalne, almal in Sinar.

11. Van hier af het hy na Assirië toe gegaan en Nineve, Regobot-Ir en Kalag gebou,

12. asook Resen tussen Nineve en Kalag. Resen was 'n groot stad.

13. Uit Egipte weer het gekom die Ludeërs, Anammers, Lehabeërs, Naftoagiete,

Genesis 10