15. Of 'n mens besny is of nie, is nie van belang nie, maar dat jy 'n nuwe mens is.
16. En almal wat volgens hierdie beginsel leef, die ware Israel — mag God aan hulle vrede gee en barmhartigheid bewys.
17. Niemand moet dit vir my verder moeilik maak nie, want ek dra al klaar die littekens van Jesus aan my liggaam.