Filippense 3:15-17 Afrikaans 1983 (AFR83)

15. Ons almal wat geestelik volwasse is, moet hierdie gesindheid hê. En as julle in enige opsig anders daaroor dink — God sal ook hierin aan julle die regte insig gee.

16. In elk geval, laat ons koers hou op die pad waarmee ons tot hiertoe gekom het.

17. Wees my navolgers, broers, en let op die mense wat lewe volgens die voorbeeld wat ons vir julle stel.

Filippense 3