1. Verder, my broers, wees bly in die Here! Om dieselfde dinge aan julle te skrywe, is vir my nie moeite nie, en vir julle gee dit sekerheid.
2. Pas op vir daardie dwaalleraars;pas op vir daardie mense wat kwaad stig;pas op vir daardie betekenislose besnydenis!