Esra 2:55-57 Afrikaans 1983 (AFR83)

55. Nakomelinge van die dienaars van Salomo, met hulle families:Sotai, Soferet, Peruda,

56. Jala, Darkon, Giddel,

57. Sefatja, Gattil, Pokeret-Sebajim en Ami.

Esra 2