Esra 2:31-41 Afrikaans 1983 (AFR83)

31. nog 'n Elam 1 254,

32. Garim 320,

33. Lod, Gadid en Ono 725,

34. Jerigo 345,

35. Senaä 3 630.

36. Priesterfamilies:Jedaja, uit die huis van Jesua, 973,

37. Immer 1 052,

38. Pasgur 1 247,

39. Garim 1 017.

40. Levitiese families:Jesua en Kadmiël, uit die Hodaujagroep, 74,

41. sangers uit die Asafgroep 128,

Esra 2