Esegiël 9:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl hulle aan die doodmaak was, het ek alleen agtergebly en ek het op my gesig platgeval en geroep: “Ag, Here my God, gaan U al wat van Israel oor is, uitroei terwyl U u toorn teen Jerusalem laat losbreek?”

Esegiël 9

Esegiël 9:7-11