Esegiël 43:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar sien ek toe die magtige verskyning van die God van Israel uit die ooste uit. Die stem van die Here was soos die gedruis van baie waters, en sy magtige verskyning het die hele aarde verlig.

Esegiël 43

Esegiël 43:1-7