Esegiël 23:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy het gewillig met hulle omgegaan, met al die beste Assiriërs. Sy het haar verontreinig met almal na wie sy gesmag het, met al hulle afgode.

Esegiël 23

Esegiël 23:4-15