Esegiël 21:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Toe kom die woord van die Here tot my:

2. “Mens, draai jou gesig na Jerusalem toe, laat jou woorde na die heiligdomme toe vloei, tree op as profeet teen die land Israel.

Esegiël 21