Esegiël 18:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Julle vra waarom die seun nie die straf op sy pa se sonde kan dra nie? Omdat die seun reg laat geskied en reg leef. Hy is gehoorsaam aan al my voorskrifte en hy voer hulle uit, en daarom sal hy bly lewe.

Esegiël 18

Esegiël 18:9-27