Esegiël 15:7-8 Afrikaans 1983 (AFR83)

7. Ek word hulle teenstander. Hulle kom uit die vuur, maar die vuur sal hulle verteer. Wanneer Ek hulle teenstander word, sal hulle besef dat Ek die Here is.

8. Ek maak die land verlate, want hulle was troueloos,” sê die Here my God.

Esegiël 15