Esegiël 13:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Daarom,” so sê die Here my God, “pluk Ek die toorbande van julle arms af, die bande waarmee julle mense soos voëltjies in julle mag gekry het, en laat Ek die mense vry vir wie julle so in julle mag gekry het.

Esegiël 13

Esegiël 13:19-23