Esegiël 10:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die geruis van die gerubs se vlerke kon tot in die buitenste voorhof gehoor word. Dit was soos die gedruis wanneer die almagtige God praat.

Esegiël 10

Esegiël 10:1-10