Esegiël 10:21-22 Afrikaans 1983 (AFR83)

21. Elkeen het vier gesigte en vier vlerke gehad, en onder hulle vlerke het dit gelyk of daar menshande is.

22. Hulle gesigte het gelyk soos die gesigte wat ek by die Kebarrivier gesien het. Elke wese het reg vooruit beweeg.

Esegiël 10