Esegiël 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sien toe bokant die gewelf bo die koppe van die gerubs iets soos saffier met die vorm van 'n troon. Dit was sigbaar bokant die gerubs.

Esegiël 10

Esegiël 10:1-5