Eksodus 8:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Daarna sê die Here vir Moses: “Gaan sê vir die farao: So sê die Here: Laat my volk gaan om My te dien.

2. As jy weier om hulle te laat gaan, sal Ek jou hele gebied met 'n paddaplaag tref.

Eksodus 8