Eksodus 6:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. God het vir Moses gesê: “Ek is die Here!

2. Ek het aan Abraham, Isak en Jakob verskyn as God die Almagtige, maar my Naam, die Here, het Ek nie aan hulle bekend gemaak nie.

Eksodus 6