Eksodus 5:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die farao vir die Israelitiese opsigters sê dat die daaglikse kwota bakstene nie verminder gaan word nie, het hulle besef watter ramp hulle getref het.

Eksodus 5

Eksodus 5:10-23