Eksodus 40:22-24 Afrikaans 1983 (AFR83)

22. Hy het die tafel in die tent van ontmoeting neergesit, aan die noordekant van die tabernakel, buite die voorhangsel.

23. Hy het offerbrood daarop neergesit voor die Here, soos die Here hom beveel het.

24. Hy het die kandelaar in die tent van ontmoeting neergesit, regoor die tafel, aan die suidekant van die tabernakel.

Eksodus 40