Eksodus 39:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was twaalf stene, een vir elke naam van die twaalf stamme van Israel. Die name van al twaalf stamme is daarop gegraveer soos op 'n seëlring.

Eksodus 39

Eksodus 39:9-16