Die lengte van elke stuk materiaal was veertien meter en die breedte twee meter, almal was presies ewe groot.