Eksodus 33:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het direk met Moses gepraat soos 'n man met sy vriend. Daarna is Moses terug kamp toe, maar sy assistent, die jongman Josua seun van Nun, het nie die tent van ontmoeting verlaat nie.

Eksodus 33

Eksodus 33:6-19