Eksodus 32:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Moses vir die Leviete gesê: “Vandag is julle gewy vir diens aan die Here, want julle het selfs teen seuns en broers opgetree. Om hierdie rede gee die Here vandag aan julle hierdie besondere voorreg.”

Eksodus 32

Eksodus 32:22-35