Eksodus 32:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Moses naby die kamp kom en die kalf en die dansery sien, het hy woedend geword en die twee plat klippe in sy hand flenters gegooi teen die voet van die berg.

Eksodus 32

Eksodus 32:13-29