Eksodus 31:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit sal vir altyd 'n teken wees tussen My en die Israeliete. In ses dae het Ek, die Here, die hemel en die aarde gemaak, maar op die sewende dag het Ek nie gewerk nie, maar gerus.”

Eksodus 31

Eksodus 31:11-18