Eksodus 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here sê toe vir hom: “Moenie nóg nader kom nie. Trek uit jou skoene, want die plek waarop jy staan, is gewyde grond.”

Eksodus 3

Eksodus 3:2-10