Eksodus 28:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aäron moet dit dra as hy diens doen. Wanneer hy in die heiligdom na My toe ingaan en as hy daarvandaan uitkom, sal die geluid van die klokkies gehoor word, en dan sal hy nie sterf nie.

Eksodus 28

Eksodus 28:30-40