Eksodus 27:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. “Jy moet 'n altaar van doringhout maak, twee en 'n half meter in die vierkant en een en 'n half meter hoog.

2. Jy moet horings maak aan sy vier hoeke en dit moet 'n eenheid met die altaar vorm. Jy moet die altaar met brons oortrek.

Eksodus 27