Eksodus 26:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

en jy moet die voorhangsel, met hakies aan die binnekant, ophang. Sit dan die ark met die getuienis daarin, agter die voorhangsel. Die voorhangsel moet vir julle die Heilige van die Allerheiligste skei.

Eksodus 26

Eksodus 26:32-37