Eksodus 21:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

As 'n bees 'n slaaf of 'n slavin doodstoot, moet drie honderd en veertig gram silwer aan die eienaar betaal word, en die bees moet met klippe doodgegooi word.

Eksodus 21

Eksodus 21:27-34