Eksodus 18:26-27 Afrikaans 1983 (AFR83)

26. Hulle het deurentyd hofsittings gehou. Die belangrike sake is na Moses verwys, en die geringes is deur die leiers verhoor.

27. Moses het toe afskeid geneem van sy skoonpa, en sy skoonpa is terug na sy eie land toe.

Eksodus 18