Eksodus 13:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die fees moet vir julle wees soos 'n teken op die hand of 'n merk op die voorkop sodat julle altyd sal getuig dat die Here Hom aan julle geopenbaar het, want dit is met sy groot mag dat Hy julle uit Egipte bevry het.

Eksodus 13

Eksodus 13:5-12