Eksodus 13:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die Here het vir Moses gesê:

2. “Julle moet elke eersgeborene aan My wy, elke eersteling wat in Israel gebore word, mens en dier. Dit is Myne.”

Eksodus 13