Eksodus 12:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was die nag waarin die Here oor hulle gewaak het en hulle uit Egipte bevry het. Daarom behoort dié nag aan die Here en moet alle Israeliete en hulle nageslagte dié nag wakker bly.

Eksodus 12

Eksodus 12:32-46