Eksodus 10:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die farao vir Moses gesê: “Maak dat jy hier wegkom! Sorg dat ek jou nie weer sien nie, want die oomblik dat ek jou weer sien, sterf jy!”

Eksodus 10

Eksodus 10:22-29