Eksodus 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die Here vir Moses gesê: “Steek jou hand uit oor Egipte dat daar sprinkane oor die land kan kom om elke groen sprietjie op te vreet wat van die hael oorgebly het.”

Eksodus 10

Eksodus 10:3-18