Eksodus 1:2-6 Afrikaans 1983 (AFR83)

2. Ruben, Simeon, Levi en Juda;

3. Issaskar, Sebulon en Benjamin;

4. Dan, Naftali, Gad en Aser.

5. Jakob het sewentig afstammelinge gehad. Josef was toe al in Egipte.

6. Met verloop van tyd het hy en al sy broers, daardie hele geslag, gesterwe.

Eksodus 1