Die Openbaring 22:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die engel vir my: “Hierdie woorde is betroubaar en waar. Die Here God, wat sy Gees aan die profete gee, het sy engel gestuur om vir sy dienaars te wys wat binnekort moet gebeur.”

Die Openbaring 22

Die Openbaring 22:1-9