Die Openbaring 21:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder sê Hy vir my: “Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet.

Die Openbaring 21

Die Openbaring 21:1-14