Die Openbaring 20:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die see het die dooies teruggegee wat daarin was, en die dood en die doderyk het die dooies teruggegee wat in hulle was, en oor elkeen is geoordeel volgens wat hy gedoen het.

Die Openbaring 20

Die Openbaring 20:5-15