Die Openbaring 2:28-29 Afrikaans 1983 (AFR83)

28. Dieselfde mag en gesag het Ek ook van my Vader gekry. Daarby sal Ek vir elkeen wat die oorwinning behaal, die môrester gee.

29. Elkeen wat kan hoor, moet luister na wat die Gees vir die gemeentes sê.

Die Openbaring 2