Hierna het ek iets gehoor soos die harde geluid van 'n groot menigte in die hemel wat uitroep:“Prys die Here!Die oorwinning, die heerlikheiden die mag behoort aan ons God!