Die Openbaring 18:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

omdat al die nasiesvan die dwelmdrank van haar onsedelikheid gedrink het.Die konings van die aardehet onsedelik met haar verkeer,en die sakemanne van die aarde het ryk geworduit haar grenselose weelde.”

Die Openbaring 18

Die Openbaring 18:2-10