Die Openbaring 11:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die voorhof, wat buitekant die tempel is, moet jy heeltemal uitlaat en dit nie meet nie, omdat dit aan die heidene oorgegee is, en hulle sal die heilige stad twee en veertig maande lank vertrap.

Die Openbaring 11

Die Openbaring 11:1-4