Die Openbaring 11:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die bewoners van die aarde sal bly wees oor hulle dood en hulle daaroor verheug. Hulle sal vir mekaar geskenke stuur. Hierdie twee profete was immers vir die bewoners van die aarde tot 'n teistering.

Die Openbaring 11

Die Openbaring 11:3-15