Die Openbaring 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die stem wat ek uit die hemel gehoor het, het toe weer met my gepraat en vir my gesê: “Gaan kry die oop boek daar in die hand van die engel wat op die see en die land staan.”

Die Openbaring 10

Die Openbaring 10:7-11