Deuteronomium 9:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Toe het ek omgedraai en terwyl die berg gebrand het, het ek afgegaan met die twee klippe van die verbond in my hande.

Deuteronomium 9

Deuteronomium 9:10-16