Deuteronomium 33:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal trots wees soos 'n jong bul,so sterk soos 'n buffel.Hy sal volke met sy krag rondjaag,almal saam tot in die uithoeke van die aarde.Mag die tienduisende van Efraim so weesen ook die duisende van Manasse.”

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:11-27